Hierdie gids is deel van ’n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ’n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.
Met behulp van kleurfoto”s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप PDF ● पेज 56 ● ISBN 9781775844303 ● प्रकाशक Penguin Random House South Africa ● प्रकाशित 2016 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 4958657 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है