Stefani Serfontein 
Oase [EPUB ebook] 

समर्थन

In die Negev-woestyn in die suide van Israel word Sarah deur ’n Arabier aangeval sonder dat sy die vaagste benul het waaroor dit gaan. Toe sy haar bewussyn herwin, is daar weer ’n donker man aan haar sy, maar Ariel is ’n Israeli, ’n mediese dokter. In die weke wat hy oor haar gesondheid waak, ontstaan daar ’n intense verbintenis tussen hulle wat gou liefde word en hierdie liefde word gevoed deur hulle gemeenskaplike geloof in God. Rondom hulle is die wêreld egter allermins ’n oord...

और पढो
€11.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Stefani Serfontein woon tans in die skilderagtige dorpie van Port-Alfred waar sy ’n Afrikaanse onderwyseres is. Sy het as ’n predikantskind grootgeword en haar ouer...

और पढो
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 352 ● ISBN 9780796318497 ● फाइल का आकार 1.0 MB ● प्रकाशक Lux Verbi ● प्रकाशित 2015 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 4742958 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

139,293 इस श्रेणी में ईबुक