Hykie Berg 
My stryd met ADHD [EPUB ebook] 
Die onsigbare oorlog

Support

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van ‘n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot ‘n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

€9.99
payment methods

About the author

Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TV-reekse soos Egoli,  Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy bly in Johannesburg.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 192 ● ISBN 9780796322043 ● File size 0.3 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2020 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 7577380 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

132,736 Ebooks in this category