In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna ’n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van ’n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer het. En dan is daar boonop die tydskrif se redakteur, Simon, bekende flankeerder en rok-, oftewel, bikinijagter, met wie sy moet rekening hou.
Tentang Penulis
Alexa Slabbert is die skuilnaam van ’n baie ervare, gewilde liefdesverhaalskrywer. Dié skrywer het ‘n natuurlike aanvoeling om liefdestonele te skryf, en is sonder twyfel iemand by wie veral jonger lesers sal aanklank vind.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 223 ● ISBN 9780624069492 ● Ukuran file 1.0 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2014 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 4534812 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM