Amy Blankenship 
Bande wat Bind [EPUB ebook] 

Dukung

Sanctuary is ”n privaat weggesteekte vakansie oord op sy eie private berg. Angel Hart het op Sanctuary groot geword, altyd deur almal teen die buitewêreld beskerm. Sy was altyd in die drie mans waarvoor sy lief was se geselskap tot haar famielie besluit het om haar weg te vat.Twee jaar later kom sy terug vir ”n kuier en bring haar eie kêrel saam.
Skielik vind Angel haarself die middelpunt van verskeie mense se obsessie en hulle intensies is om haar nooit weer toe te laat om Sanctuary te verlaat nie. Die geheime obsessies raak ”n dodelike spel van besitlikheid, soos die mans wat haar lief het die gevaarlikste mans op die berg word.

€5.15
cara pembayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781547510702 ● Penterjemah Elaine ● Penerbit Amy Blankenship ● Diterbitkan 2017 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 5577416 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

296,134 Ebooks dalam kategori ini