Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret … 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat ‘n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. Lekkerlag-grappe is ‘n onontbeerlike grapgids, ‘n móét vir elke huis!
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 300 ● ISBN 9781868427031 ● Ukuran file 1.8 MB ● Penerbit Delta ● Kota London ● Negara GB ● Diterbitkan 2015 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 4520319 ● Perlindungan salinan DRM sosial