Carolyn Morton 
Om Helena te hoor [EPUB ebook] 

Dukung

Wanneer jy agterkom die lewe gaan nie net oor jouself nie, moet jy keuses maak. Partykeer moet jy jouself eerste stel. Ander kere moet jy terugstaan, want dan weet jy iemand anders se behoeftes is nou belangriker as joune.
Helena is desperaat om weg te kom van haar afgeleefde skool en in te kom by die Musiekakademie, maar Madame Pandora, haar musiekonderwyser, wil niks weet nie. Dit is nie Helena se enigste probleem nie. By die huis draai alles net om haar talentvolle broer, haar ouers is te besig om van haar notisie te neem en dan het die aantreklike Konrad net oë vir June. Wanneer Helena uiteindelik haar drome kan bewaarheid, besef sy nie alle geleenthede hoef aangegryp te word nie – watter moet sy vat en watter moet sy los, en hoe sal haar besluit die mense naaste aan haar raak? ’n Verhaal van volharding, moed en vriendskap. Ook verkrygbaar in Engels: Hearing Helen.

€8.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Carolyn Morton het in Kaapstad grootgeword en na skool behaal sy ’n B.A.-graad in Engels en Latyn, en ’n B.Phil. In Joernalisme aan die Universiteit van Stellenbosch. Sedertdien het sy haar M.A.-graad in Toegepaste Linguistiek voltooi – wat fokus op skryfvaardighede vir dowe kinders – ’n onderwerp wat gemotiveer is deur haar eie gehoorgebrek. Sy en haar man woon nou in Port Elizabeth en sy gee onderrig in Engels, skryf en doen vryskut-redigering en vertaling. Afgesien van haar liefde vir onderrig en skryf, is sy ook ’n groot liefhebber van diere en stap in die natuur. Sy is ook ’n ywerige klavierspeler.

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 192 ● ISBN 9780798164405 ● Ukuran file 1.2 MB ● Usia 17-15 tahun ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2013 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 4762701 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

58,181 Ebooks dalam kategori ini