Chris Karsten 
Gerugte van ‘n ontvoering [EPUB ebook] 

Dukung

Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers.
Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van ’n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie. 
Nog ’n hoogtepunt in Chris Karsten se Ella Neser-oeuvre. 

€13.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en sy spanningsromans is al drie maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektuur, nl.: Seisoen van sonde, Abel se ontwaking en Anderman se vrou. Hy woon op George.

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 384 ● ISBN 9780798182409 ● Ukuran file 0.5 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2021 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7930196 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

121,285 Ebooks dalam kategori ini