Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek sit Abbit die hasie in ”n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit te kry uit die boom uit.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781507118801 ● Penterjemah Elrika Keyser ● Penerbit Francois Keyser ● Diterbitkan 2021 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 5065880 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM