Welkom in die wereld van “Die Woudties”.
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
“Die Woudties” is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as “The Junglies”.
In hierdie boek, vind die Woudties ‘n kasteel en besluit om dit verder te verken. Hulle is te ongeduldig en opgewonde om te wag vir die aankoms van Woudie Woudman en besluit om die kasteel op hul eie te verken……. Is dit die regte besluit of moes hulle meer geduldig gewees het?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Francois Keyser
Die Woudties spook in ”n kasteel [EPUB ebook]
Die Woudties spook in ”n kasteel [EPUB ebook]
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781071507513 ● Penterjemah Francois Keyser ● Penerbit Francois Keyser ● Diterbitkan 2019 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 7199508 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM