Gabriel Agbo 
Waar is jou altaar? [EPUB ebook] 

Dukung

”n Altaar is ”n plek van offer.  Dit is ”n plek van aanbidding.  Dit is waar die mens en die gees mekaar gereeld ontmoet.  Altare vereis offers en offers trek God.  As jy ”n gereelde vriendelike verhouding met God wil hê, moet jy ”n altaar vestig en dit onderhou met gereelde offers.  En ek neem dit as vanselfsprekend dat jy weet dat vandag se offers is nie meer die diere,   voëls, kerse, wierook, graan en brandoffers, ens. nie, maar ons lewens toegewy aan God.
Vandag offer ons soet ruikende, aangename offers aan Hom deur ”n heilige en toegewyde lewe te leef.  Die lewe wat ons lei dra soet ruikende smake na Hom op, soos ”n aangename reuk.  Ek vra, lewe jy as ”n offer aan Hom – heilig en toegewyd?  Het jy ”n altaar?  Het jy een vir jou familie?  Waar bid jy?  Het jy ”n toegewyde plek en tyd vir dit?  Gee jy Hom genoeg lofprysing en aanbidding?  Weet jy dat die hemel kom om vir jou te wag by jou gereelde plek van aanbidding en tyd?  En wat van die heidene, die okkkulte, die sataniste, het hulle hulle eie altaars?  Kan dit ons affekteer?  Hierdie is ”n interessante boek.

€1.87
cara pembayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781071580844 ● Penterjemah Delaney Hall ● Penerbit Gabriel Agbo ● Diterbitkan 2021 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8182786 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

4,831,886 Ebooks dalam kategori ini