Penulis: Jan Botha

Dukung
Prof Louis Jonker het “n Ph D van Stellenbosch Universiteit. Hy is “n professor in Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch. Sy boek Defining All-Israel in Chronicles het die  Andrew Murray-Desmond Tutu prys vir die beste teologiese publikasie in Suid-Afrika gewen in 2018. Hy is getroud en het twee seuns en bly in Stellenbosch. 




1 Ebooks oleh Jan Botha

Louis Jonker: Die Bybel in fokus
Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere ‘problematiese’ tekste? Die Bybel in fokus is ‘n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees va …
EPUB
Afrikanas
DRM
€11.99