Louise Minnaar & Cliffordene Norton 
Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok [EPUB ebook] 

Dukung
Uitgeboul deur liefde – Louise Minnaar Monique begin ’n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die blog kan ontmoet nie. Nog minder sou sy kon glo dat die man waarmee sy so lekker gesels het die laaste paar dae die nasionale mansspan se boulafrigter is – ’n man wat sy nie kan verdra nie. Nommerpasrok – Cliffordene Norton Elle behoort gelukkig te wees. Sy het pas haar droomtrourok gevind. Drie redes waarom sy nie is nie… 1. Haar verloofde wil hul troue volgens ander se standaarde hou 2. Haar beste vriendin en verloofde vlieg mekaar in die hare 3. Sy voel al hoe meer dat haar verloofde nie haar droomman is nie.
€2.57
cara pembayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 100 ● ISBN 9780799398250 ● Penerbit LAPA Uitgewers ● Diterbitkan 2019 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 7204754 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

299,593 Ebooks dalam kategori ini

Tidak ada hasil