’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir EERSTE ADDISIONELE TAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen … en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 136 ● ISBN 9781776354344 ● Editor Marieta Nel ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2022 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8363788 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM