Excellentia is gn gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te integreer nie sy is daar om te leer. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos n chemie-eksperiment nie. En soms maak dit nie saak wat jy doen nie, die moeilikheid kom soek jou.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 256 ● ISBN 9780637006255 ● Penerbit LAPA Publishers ● Diterbitkan 2024 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 9992046 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM