A.P. Du Plessis 
Die Seekat [EPUB ebook] 

Supporto

2. DIE SEEKAT – OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

In hierdie verhaal begelei die Oerwouvalk die vyf Suid Afrikaners terug na Suid Afrika, na hul ontsnapping uit die Goudstad van Skeba. Op pad terug sien hulle twee straalvegvliegtuie wat op mekaar skiet. Die een vliegtuig word gou neergeskiet, maar die loods spring betyds uit met ’n valskerm. Toe hulle hom ontdek is hy reeds sterwend. Hy vertel hulle onder andere van Seekatmanne en ’n moeras vol wilde diere. Saam met ’n pigmeë stam gaan soek die Valk na die nes van die Seekat-organisasie.

Op pad kry die Valk onder meer te doen met water olifante, krokodille wat hom aanval, vampier vlermuise en ’n aardbewing. Hy kry ook die skok van sy lewe as hy ontdek dat iemand baie na aan hom in doodsgevaar verkeer.

€6.24
Modalità di pagamento
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 108 ● ISBN 9781928498414 ● Dimensione 20.7 MB ● Editore Pieter Haasbroek ● Casa editrice Pieter Haasbroek ● Pubblicato 2025 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 7729240 ● Protezione dalla copia senza

Altri ebook dello stesso autore / Editore

790.774 Ebook in questa categoria