In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasselman se lewe omvergegooi toe ’n onbekende meisie wat haar sig én geheue weens ’n ongeluk verloor het in sy kliniek beland.
Circa l’autore
Vera Wolmarans is op Christiana gebore en het haar skoolopleiding op Bothaville voltooi. Sy het drie kinders en is die trotse ouma van ʼn paar kleinkinders. Sy en haar oorlede man, Louis, het op Parys gewoon, maar sy het onlangs na Kempton Park verhuis.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 512 ● ISBN 9780624076841 ● Dimensione 0.6 MB ● Casa editrice Tafelberg ● Pubblicato 2016 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 4881034 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM