Amy Blankenship 
Verslete Bloed [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Reeks Boek 10

Supporto

Omdat Jade ‘n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het Jade belowe om nooit ‘n weerwolf van enige aard te vertrou nie … nog minder om vir een te val. Sy sukkel om daardie belofte na te kom wanneer sy gered word deur ‘n blonde, blouoog Alfa met die liggaam van ‘n Griekse god. Maak nie saak hoe hard sy baklei nie, Jade vrees dit is een Alfa teen wie sy sal verloor.

€3.99
Modalità di pagamento
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 415 ● ISBN 9788835453802 ● Dimensione 0.3 MB ● Età 22-99 anni ● Traduttore Angela Kruger ● Casa editrice Tektime ● Pubblicato 2023 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 9075703 ● Protezione dalla copia senza

Altri ebook dello stesso autore / Editore

295.881 Ebook in questa categoria