Waarom “haak mense se koppe uit”? Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre’Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie. Daar is berig dat Terre’Blanche se liggaam 28 keer met ’n ysterpyp, ’n afgebreekte stuk staaldiefwering, geslaan en gekap is. Vyf gevallestudies oor SA geweldsmisdadigers, vertel deur ervare ware misdaadskrywer Carla van der Spuy en kliniese sielkundige dr. Henk Swanepoel.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 156 ● ISBN 9780799382921 ● Casa editrice LAPA Uitgewers ● Pubblicato 2017 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 5465720 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM