‘n Weggooihondjie en ‘n liefdevolle kind. ‘n Perfekte vennootskap. BOEK01
‘n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen ‘n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en respek tussen vriende en strek verder as die storie om die harte van klein lesertjies aan te raak.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 74 ● ISBN 9788835451877 ● Dimensione 1.4 MB ● Traduttore Eddie Van Rooyen ● Casa editrice Tektime ● Pubblicato 2023 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 9012416 ● Protezione dalla copia senza