“Jou pa is ’n moordenaar, ” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom.”Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wildie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?Hoe is sy ma werklik dood?Wat is die derde mag?
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 196 ● ISBN 9781776354405 ● Casa editrice LAPA Publishers ● Pubblicato 2022 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 8484558 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM