Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos `n hond of `n wolf. Die dier se oë glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Rikus voel hoe die pizza in sy keel opstoot ”¦ Stadig, doodstadig, kom die dier voor Rikus se verbaasde oë orent op sy twee agterpote.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato PDF ● Pagine 29 ● ISBN 9780639600444 ● Casa editrice LAPA Publishers ● Pubblicato 2020 ● Scaricabile 6 volte ● Moneta EUR ● ID 9425089 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM