Katrina Kahler 
Dagboek van ”n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture [EPUB ebook] 

Supporto
Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, – hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.

“Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.

Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.

Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.”

“Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”

€3.05
Modalità di pagamento
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781507126677 ● Traduttore Petro Ebersohn ● Casa editrice KC Global Enterprises Pty Ltd ● Pubblicato 2018 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 4863431 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

93.094 Ebook in questa categoria

Nessun risultato