Jimmy die hasie is in die moeilikheid. Hy het per ongeluk sy ma se gunstelingblomme geruïneer. Sal dit help as hy jok? Of is dit beter om die waarheid te vertel en te probeer om die problem op ‘n ander manier op te los?
Help u kinders leer om meer eerlik te wees met hierdie prettige kinderboek.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 34 ● ISBN 9781525957956 ● Dimensione 1.3 MB ● Casa editrice KidKiddos Books ● Pubblicato 2023 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 8795641 ● Protezione dalla copia senza