In hierdie aangrypende slaaptyd storie, beskryf ‘n dogtertjie waarom haar ma wonderlik is. Ons sien hoe sy deur haar dag gaan, met die warmste gevoel oor haar ma.
Haar Ma weet altyd hoe sy voel en kan help met enige probleem. Ma kan die moeilikste vlegsel maak en breukdele verduidelik; Ma help haar om op te staan in die oggend en druk haar styf vas as sy hartseer is.
Met pragtige illustrasies en ‘n boodskap waarmee almal kan vereenselwig, is dit ‘n perfekte boek vir kinders en hul ma’s.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 34 ● ISBN 9781525959936 ● Dimensione 1.9 MB ● Casa editrice KidKiddos Books ● Pubblicato 2023 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 8795649 ● Protezione dalla copia senza