Thomas die kat is ”n nuuskierige maar slaperige kat wat op die avontuur van ”n leeftyd gaan. Hy word deur die tyd na ”n ou dorpie vervoer. Toe, uit pure nuuskierigheid, volg Thomas twaalf spraaksame reisigers, wat blykbaar na ”n baie wyse onderwyser luister. Of jy nou ”n seuntjie of meisie is, ma of pa, of ‘n kat soos Thomas, wat volgende gebeur sal jou beide verstom en verbaas! Sluit aan by Thomas terwyl hy ”n waarlik aardskuddende ontdekking maak!
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667435930 ● Traduttore Bianca Bunge ● Casa editrice Babelcube Inc. ● Pubblicato 2022 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 8620921 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM