Peter E. Raper 
Woordeboek Afrikaans-Xam – Xam-Afrikaans [PDF ebook] 

Supporto

/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeer bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm A belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal.Die /Xam-taal het A invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal.

€17.72
Modalità di pagamento
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Formato PDF ● Pagine 208 ● ISBN 9781928424796 ● Casa editrice UJ Press ● Pubblicato 2021 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 8351810 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

4.958.589 Ebook in questa categoria