Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie, van ’n dronk pa, donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na ’n nuwe begin, sy fisieke én geestelike bevryding. Dit is ’n verhaal wat vertel en gelees moet word, ’n boodskap van hoop en onbeskrylike genade.
Circa l’autore
Stefaans Coetzee is ’n aktivis vir versoening, geregtigheid en restitusie. In Julie 2015 word hy op parool vrygelaat nadat hy 18 jaar tronkstraf uitgedien het. Hy werk as ‘n radio-omroeper en is ‘n motiveringspreker. Stefaans is ’n ywerige leser en reël elke jaar die Sanctuary Boekefees. Hy bly in Klerksdorp saam met sy vrou en drie seuns.Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 244 ● ISBN 9780796323293 ● Dimensione 0.7 MB ● Casa editrice Lux Verbi ● Pubblicato 2023 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 9069446 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM