Vier Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Dit sluit in: #1: Doktor Zombos, # 2: Die aliens oorkant die straat, # 3: Die seun met die superkat-kragte, # 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein.
Theresa van Baalen
Sanri Steyn Omnibus 1 [EPUB ebook]
Sanri Steyn Omnibus 1 [EPUB ebook]
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 232 ● ISBN 9780799391961 ● Casa editrice LAPA Uitgewers ● Pubblicato 2018 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 7082187 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM