Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien ”“ daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.), porselein-uile, e...
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 56 ● ISBN 9780799398977 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2020 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7634920 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader