Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.
Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende g...
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781776250790 ● Publisher Pan Macmillan South Africa ● Published 2021 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 8828080 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader