Ben het ‘n probleem. ‘n Stink probleem.Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig!Van die kinders op die kamp begin hom terg.Gelukkig het sy beste maat ‘n briljante plan …
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781779990488 ● Publisher Pan Macmillan South Africa ● Published 2024 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 9837367 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader