Author: Jana Marx

Support
Jana Marx is “n ervare verslaggewer en inhoudskepper. Na sy haar studies in joernalistiek en teologie voltooi het, werk sy by Finesse ​en Media 24 se Afrikaanse koerante en tydskrifte asook Carte Blanche. Sy is die outeur van Afspraak met moord oor die Krugersdorpmoorde en is te sien in die dokumenter Devilsdorp​. Sy bly in Johannesburg.




3 Ebooks by Jana Marx

Jana Marx: Krugersdorp Cult Killings
Eleven murders over a period of four years sent shockwaves through the Krugersdorp community and made headlines nationwide. Eventually these murders were connected to Cecilia Steyn and her cult, Elec …
EPUB
English
DRM
€14.12
Jana Marx: Afspraak met moord
Met behulp van onderhoude uit diegene in die binnekring;hofgetuienis en polisiedossiere oor ’n tydperk van vier jaar poog Marx om die publiek se vrae te antwoord en ’n blik te gee op die binnewerking …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.10
Jana Marx: Kultusse in Suid-Afrika
Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Kultusse word in v …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99