Johnny Davids 
Boytjie [EPUB ebook] 

Support

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir ‘n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny ‘n suksesvolle televisie- en sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees. 

€10.99
payment methods

About the author

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte en in Walvisbaai. Hy en sy sangmaat Vivian wen Zing in die vroeë 2000’s en raak bekend as Johnny en Vivian. Johnny is deesdae ‘n veldaanbieder vir Kwêla, en saai gereeld sport uit vir Supersport, RSG en Kanaal 7 in Windhoek. Hy is getroud met Liezel en het drie seuns. Hulle bly in Bothasig, Kaapstad. 

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 224 ● ISBN 9780796323514 ● File size 0.9 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9522588 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,741 Ebooks in this category