Suster Lilian is ’n gekwalifiseerde verpleegster, vroedvroue en refleksoloog wat natuurlike gesondheid voorstaan. Sy is welbekend oor die radio, op TV en in ouerskaptydskrifte, en bedryf haar gewilde sentrum in Pretoria al sedert 1988. Met 30 jaar se ondervinding is sy gewis Suid-Afrika se voorste adviseur in swangerskap- en ouerskapsake. “Suster Lilian se Babasorboek” vul dié “Swangerskap- & geboorteboek” perfek aan.
6 Ebooks by Lilian Paramor
Lilian Paramor: Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek
Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe ‘Swangerskap- & geboorteboek’ rus sy verwa …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Lilian Paramor: Sister Lilian’s Babycare Companion
Sister Lilian is South Africa’s loved and trusted babycare expert. In this updated edition of her highly acclaimed Babycare Companion, she equips new parents with facts and sensible advice on, what t …
EPUB
English
DRM
€15.99
Lilian Paramor: Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg
Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te w …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Lilian Paramor: Sister Lilian’s Pregnancy and Birth Companion
Sister Lilian is a trusted midwife with extensive hands-on-experience of pregnancy, birth and childcare. In this updated edition of her highly regarded ‘Pregnancy & Birth Companion’, she equips expec …
EPUB
English
DRM
€15.99
Lilian Paramor: Suster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids
In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel wor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
Lilian Paramor: Sister Lilian Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide
In this straightforward, comprehensive guide, Sister Lilian, South Africa’s most trusted pregnancy and baby care expert, discusses all aspects of pregnancy, birth and parenting. Your birth options, t …
EPUB
English
DRM
€16.99