Madelein Rust 
Bessie se hangkasbiblioteek [EPUB ebook] 

Support

Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier.
Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een Sondag ná kerk langs die treinspoor staan en flikkers gooi vir al wat ’n treindrywer is, besluit Bessie om die tiener onder haar vlerk te neem. 
Rust op haar beste!
 

€12.99
payment methods

About the author

Madelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV-Woordveertjies benoem word. Sy is ook die skrywer van twee niefiksie-boeke: Kanker Schmanker! en Van vrees na vrede. Rust skryf voltyds en woon tans op St Helenabaai.    

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 352 ● ISBN 9780798184564 ● File size 1.5 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9472299 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

771,468 Ebooks in this category