Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ‘n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oe kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ‘n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar.Jaco, ‘n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie ‘n lew ensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis ‘n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 192 ● ISBN 9781779875396 ● Publisher LAPA Publishers ● Published 2024 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 9923636 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader