Marijke Greeff 
Skoonlief en die dirigent [EPUB ebook] 

Support
Nina O’Neill se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy’s nie ’n meisie wat jy sonder handskoene aanpak nie. Sy is ‘n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens en het ses ouer broers. Na ‘n voorval waar Nina op invloedryke mense se tone trap, kry sy opdrag om deel uit te maak van Quinn Chauncey se sekuriteitspan tydens sy optrede in Suid-Afrika.  Quinn mag dalk ’n wêreldberoemde Ierse dirigent en violis wees, maar Nina beskou sy uitverkoopte konserte as tydmors en onbelangrik. Quinn hoor Nina by ‘n troue sing en toe een van sy soliste siek word, vra hy Nina om in te staan. Maar die vonke spat behoorlik tussen Skoonlief en die dirigent!
€4.99
payment methods
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 224 ● ISBN 9780624050582 ● File size 0.3 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2011 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 2488058 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

299,593 Ebooks in this category