Jy het sopas die eerste stap geneem om jou eie baas te word. ‘n Dag gemors beteken minder geld in jou sak, so kom ons begin dadelik…
Dit mag dalk na ‘n slegte idee klink om jou eie besigheid te begin wanneer mense om jou hulle s’n verloor, maar solank jy weet wat jy doen en met die regte gereedskapstel om die werk gedoen te kry en jy het die selfvertroue in jou vermoë om ‘n beter diens te verskaf as jou mededingers, kan jy uitgaan en ‘n beter lewe vir jouself skep, en met tyd, ‘n winsgewende en lonende besigheid bou.
So hoe doen jy dit?
Jy begin klein en jy dink GROOT…
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781547572748 ● Translator Marlette Taljaard ● Publisher Mark J. Allen ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 8907971 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader