Adrio König is ’n baie bekende teoloog, veral ook in die openbare oog weens uitgesprokendheid en die aktuele onderwerpe waaroor hy skryf. Hy was sedert 1975 ’n professor in sistematiese teologie aan Unisa en begelei steeds nagraadse studente daar. Adrio tree gereeld op as prediker, spreker, gesprekleier en debatteerder in die media. Hy het al vele akademiese en populêre artikels geskryf. Hy is bekend vir die boeke God, waarom lyk die wêreld so?, Die helfte is my nooit oor Jesus vertel nie, Die evangelie is op die spel en Wat is reg? Weet iemand dalk? Hy woon saam met sy vrou in Lyttleton, Pretoria.
3 Ebooks by Adrio König
Adrio König: Terug na die Ou Testament
Daar is deesdae ’n sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. Christene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testamen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Adrio König: Christ Above All
Look to Christ, the ultimate revelation of God.The letter to the Hebrews asks questions aimed at the heart of what it looks like for Christians to walk in Christ's footsteps. How should Christia …
EPUB
Inggeris
€5.54
Adrio König: Here Am I!
Adrio Konig is among those theologians in South Africa who are attempting to break away from a traditional fundamentalist approach to the Bible typical of an older Dutch generation raised on the Neo- …
PDF
Inggeris
DRM
€28.99