Annelize Morgan is ’n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith en is voltyds betrokke by ’n privaat uitgewery.
22 Ebooks by Annelize Morgan
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 1
In Bruid van die woestyn word Colette Bertrand se skip op pad na die Kaap de Goede Hoop deur seerowers oorval. Sy en vier vriendinne word as slavinne verkoop; ’n lewe van vernedering en wanhoop wag i …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Melktert en kaviaar
Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing. Sy raak egter heeltemal té gespanne – so erg dat sy nie eers ’n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger I …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: ‘n Sluier vir Shahira
Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in ’n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met E …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 2
Pad na die skavot is ’n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celèste du Toit is Armand de Bordeaux meer as ’n werkgewer – hy is haar droomheld. Sy weet egter dat haar drome oor hom drome sal bly, want …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 3
In Masker van die verlede raak Angélique de Busset in die Kaap onder dwang verloof aan die markies van Touraine. Swaardgevegte, liefdesdriehoeke en vele intriges lê in haar toekoms, en eindelik sal A …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Liefde sonder hawe
Die jong Isabeau se lewe saam met haar ouers op die Franse platteland is nie idillies nie, maar daarvoor vergoed haar vriendskap met die skaapwagterseun Simon. Net voor Isabeau-hulle vir die soveelst …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 4
Slavin van La Liberté Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, ’n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia ’n kosba …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Slavin van La Liberté
Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, ’n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia ’n kosbare goue hangertjie met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Gister se verlange
Na twintig jaar in ’n klooster in Frankryk, hoor Rozanne de Savoye dat haar moeder nog leef en waarskynlik iewers aan die Kaap de Goede Hoop woon. Bykans ekstaties van vreugde en opwinding reis Rozan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Geliefde banneling
Vir Theresa Verhoef, die vaal dogter van Barnard Verhoef vir wie hy geen liefde het nie, lyk die toekoms baie duister. As deel van ’n saketransaksie moet sy met die losbol-buurman Sias Beneke trou, e …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 5
In Somer van die rooi robyn reis Nicole na die Kaap om daar by haar ouers aan te sluit. Haar avonture sluit in storms ter see, seerowers en ’n silwer robynhalssnoer wat ’n vloek dra. En dit is maar n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Somer van die rooi robyn
In Somer van die rooi robyn reis Nicole na die Kaap om daar by haar ouers aan te sluit. Haar avonture sluit in storms ter see, seerowers en ’n silwer robynhalssnoer wat ’n vloek dra. En dit is maar n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Spoelgoud
In Spoelgoud verhuis Beth in die vroeë 1870’s na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van ’n delwersgemeenskap – armoede en harde werk is haar voorland, maar dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Die geheim van Rust der Vrede
In Die geheim van Rust der Vrede word Engela na die landgoed Rust der Vrede ontbied, al word sy deur die familie soos ’n uitgeworpene behandel. Sy ontmoet die sjarmante, welgestelde landheer Armand d …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 6
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Véronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sévigné. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekapt …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Skat van onheil
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Véronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sévigné. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekapt …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Goue horisonne
In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om ná sy broer se dood Langlaagte teen ʼn belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Chr …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Die einde van die reënboog
In Die einde van die reënboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groent …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 7
Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In ’n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabië weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Annelize Morgan: Wierook van verlange
Al wat Liliane Beaudelaire oor haar ouers weet, is dat haar pa haar by ’n weeshuis in Frankryk gelos het sodat hy na haar ma in Arabië kon gaan soek. Hy het nooit teruggekeer nie. Ene monsieur Lauren …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Annelize Morgan: Annelize Morgan Omnibus 8
Drie van Annelize Morgan se beste verhale. In Wit roos van geluk moet Rosalie deur diep water gaan. Sy was net ’n baba toe haar ma haar op oom Markus se stoep neergelê het. Maar sy familie wou haar n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Malene Breytenbach & Elsa Hamersma: Melodie Omnibus 3
Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99