Ettie Bierman 
Ettie Bierman Keur 8 [EPUB ebook] 

Sokongan
‘Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in ’n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in ’n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe . . .
Daar kom ’n tyd: Wanneer haar man in ’n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar dié man glo sy is ’n blote fortuinsoeker.
Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het ’n oog vir ‘n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar ál die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat ’n teddiebeer op ’n ou oom se skoot meer as net ’n speelding is!’
€11.99
cara bayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 512 ● ISBN 9780624056768 ● Saiz fail 0.8 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2012 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 4533987 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

299,593 Ebooks dalam kategori ini