Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe.
Mengenai Pengarang
Hettie van Zyl het ‘n BEd-graad by UV behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van Afrikaans en Engels. Sy is ‘n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 152 ● ISBN 9781776071715 ● Saiz fail 0.8 MB ● Penerbit Best Books ● Diterbitkan 2024 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 9349163 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM