Maretha Maartens 
Sara [EPUB ebook] 

Sokongan

Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en ‘n bondel vuurmaakhout op ‘n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die grond neergeval en na die onsigbare God begin roep het… In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

€11.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Maretha is ook ‘n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose, Finesse en Li G.

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● Halaman-halaman 384 ● ISBN 9780796320650 ● Saiz fail 0.5 MB ● Penerbit Lux Verbi ● Diterbitkan 2019 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 6896831 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

781,558 Ebooks dalam kategori ini