Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stout-sterte. Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Die Stoutsterte. Poot aan wal, Magrietjie Swaai-Boude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.
3 Ebooks by Marianna Brandt
Marianna Brandt: Emma en die geheime gang
Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99
Marianna Brandt: Emma en die creepy komplot
Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer ná die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oo …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99
Troula Goosen & Elrien Scheepers: Skool is ‘n riller
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99