Michael Bray 
Stemme [EPUB ebook] 

Sokongan
Die dorpie van Oakwell is verlate en onder kwarentein geplaas deur die regering. die nagmerrie lyk asof dit uiteindelik verby is. Maar die geeste van Oakwell is nie van plan om te gaan rus nie.

Toe Emma Barett, met die gruwels wat sy gedurende die slagting by Hope Hotel nog vars in haar gehue, die band tussen Isaac Samson en ”n manier om die Oakwell vervloeking vir ewig te stop ontdek, moet sy werk teen tyd, nie net om die seun op te spoor nie, maar hom oortuig om haar te help om ”n einde te maak aan die gruwels wat hulle almal se lewens omver gegooi het, te maak.

In hierdie finale hoofstuk van die Whisper trilogie, sal opofferings gemaak moet word, onmoontlike besluite geneem word en lewens op die spel geplaas word in die finale geveg tussen goed en kwaad, wat afspeel in die gebreekte oorblyfsels van die dorp.

€3.80
cara bayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507188842 ● Penterjemah Elaine ● Penerbit Babelcube Inc. ● Diterbitkan 2017 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 5909046 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

20,884 Ebooks dalam kategori ini