Pengarang: Vivian Kleynhans

Sokongan
Jacqueline Leuvennink het aan Stellenbosch Universiteit studeer. Sy het aanvanklik voltyds by Die Burger en Sarie gewerk, maar haar later gevestig as vryskutjoernalis vir verskeie tydskrifte (onder meer Insig, Sarie, Lig, Lééf en Rooi Rose). Jacqueline en Jaco het twee seuns en woon op Kleinmond.




1 Ebooks by Vivian Kleynhans

Vivian Kleynhans & Jacqueline Leuvennink: Wanneer water wyn word
Toe Vivian Brutus op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel waar sy uithelp se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander – haar pa het sy werk verloor. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99