Wanneer moord en raaisel by die Operahuis begin, weet een vrou wie daaragter sit, en wat werklik onder die masker lê. Geheime, leuens en tragedie sing ”n kragtige lied in hierdie ”might have been”-verhaal.Trane en bloedrooi fluweel Mev Giry bevind haarself in die tragedie wat by die Operahuis afspeel; misterie en moord bekruip die gange en, word gesê, ”n spook spook die plek. Giry ken die waarheid, want sy onthou die ingehokte man wat sy soveel jare gelede ontmoet het. Dit is haar storie, hulle storie.
Wanneer moord en raaisel by die Operahuis begin, weet een vrou wie daaragter sit, en wat werklik onder die masker lê. Geheime, leuens en tragedie sing ”n kragtige lied in hierdie ”might have been”-verhaal.
’n Kort, tragiese verhaal gebaseer op karakters uit Phantom of the Opera.
Wenner van die NN Light Book Heaven-toekenning vir beste kortverhaal 2020.
A L Butcher
Trane en Karmosyn Fluweel [EPUB ebook]
Trane en Karmosyn Fluweel [EPUB ebook]
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● ISBN 9781667431130 ● Vertaler Jamelia Khacham ● Uitgeverij Babelcube Inc. ● Gepubliceerd 2022 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8389388 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer