Amy Jephta is “n dramaturg en regisseur van Mitchell’s Plain in Kaapstad. As “n dramaturg is haar werk al uitgevoer by verskeie internasionale teaters en ook by die Edinburgh Fringe-fees. Amy is ook “n draaiboekskrywer, met twee speelfilms agter haar naam, en in 2013 is sy gekies as een van die Mail & Guardian se “200 Top Jong Suid-Afrikaners”.
3 Ebooks door Amy Jephta
Amy Jephta: Kristalvlakte
Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie ʼn lewe aanmekaar. ’n Gemeenskap op die Kaapse Vlakte bloei op die snypunt van politieke ordes, bende-base en godsdiensleiers. Soms …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.49
Adong Judith & JC Niala: Contemporary Plays by African Women
This volume uniquely draws together seven contemporary plays by a selection of the finest African women writers and practitioners from across the continent, offering a rich and diverse portrait of id …
PDF
Engels
DRM
€29.94