Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop), Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal), Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?), Liefde en pyn (ek volg net my hartseer), Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en Liefde wat verder reik (o’s celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isi Zulu-, Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook ’n blik op wêreldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).
Antjie Krog
Mixtape van die liefde [EPUB ebook]
Mixtape van die liefde [EPUB ebook]
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 112 ● ISBN 9781776353606 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2022 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8391808 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer